Beraming van die kolfvermoë van Suid-Afrikaanse internasionale eendagkrieketspelers
Daar word aangetoon dat die internasionaal aanvaarde gebruik om ’n kolwer se vermoë te beraam deur sy gemiddeld gebaseer op sogenaamde voltooide beurte, dit wil sê sy totale getal lopies gedeel deur die aantal keer wat hy uit was, berus op die aanname dat sy tellings ’n eksponensiaalverdeling be...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2001-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/250 |