Diskussie oor die Kerklied

Lees ’n mens dr. Kempff se resensie oor ‘Ek sing ’n lofsang by my snare’, kom jy tot die gevolgtrekking dat hy nie die hele boek gelees het nie, of hier en daar gedeeltes gegryp het en daarmee op loop gesit het. Indien hy die hele boek gelees het, sou hy seker nie sommige vrae gestel het, wat wel in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. G. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/771