Hoe direk lei die Gees? 'n Dogmatiese en eksegetiese ondersoek rondom Romeine 8:14

In Rom. 8:14 en Gal. 5:18 s� Paulus dat die Gees die gelowige t.o.v. sy praktiese lewe lei. Hy verduidelik nie eksplisiet hoe die gelowige di� leiding ontvang nie. Daar is aspekte van die saak waaroor daar onder ons nie onsekerheid bestaan of hoef te bestaan nie. Dit is duidelik dat die basiese midd...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. Nicol
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/955