Die herkoms en betekenis van die naam Elkana
Dit is algemeen bekend dat name in die antieke tyd sterk verbind is aan betekenis. Name uit die Semitiessprekende gebied het in die reel een of ander godsdienstige konnotasie gehad: 'n gebed tot 'n god, of 'n belydenis oor 'n god, of 'n toewyding van die naamdraer aan '...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1986-08-01
|
Series: | Verbum et Ecclesia |
Online Access: | http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/958 |