Ekologiese waarnemings van 'n Bergskilpadpopulasie, <i>Geochelone pardalis</i> Bell, 1828, soos aangeteken in die Soetdoring-Natuurreser-vaat in die Oranje-Vrystaat

Hierdie studie poog om vas te stel of die bergskilpad Geochelone pardalis Bell, 1828, habitatsvoorkeure asook territoriale neigings toon. Geen territorialiteit bestaan nie maar wel loopgebiede waarbinne die skilpad meeste van sy aktiwiteite bedryf. Bewegingspatrone van 'n aantal individuele ski...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. Rall
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1985-11-01
Series:Koedoe: African Protected Area Conservation and Science
Online Access:https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/534