Hoe om (soos iemand anders) te skryf: Oor vakmanskap en die skryf van gedigte

Die skryf van dié tipe artikel is altyd ’n gevaarlike onderneming: dit is onvermydelik voorskriftelik (en as sodanig druis dit in teen alles wat ek in verband met poësie geleer het), dis beperkend, patroniserend, laat nie genoeg speelruimte vir die individuele talent nie, en is ook noodgedwonge vere...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. de Lange
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2000-04-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/462