Gesprek oor ons moraliteitskrisis

In ’n gesprek oor ons moraliteitskrisis moet tussen moraal en moraliteit - en ook tussen sede en sedelikheid - onderskei word. Moraal (sede) is wat die mens nou eenmaal dóén en moraliteit is wat die mens behóórt te doen of nié behoort te doen nie. Hierdie behorensmatige aspek raak egter nie net die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1447
id doaj-e26374af2ddf41e0b10602746367e9e8
record_format Article
spelling doaj-e26374af2ddf41e0b10602746367e9e82020-11-24T22:28:46ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531993-06-0127112513410.4102/ids.v27i1.14471328Gesprek oor ons moraliteitskrisisJ. H. van WykIn ’n gesprek oor ons moraliteitskrisis moet tussen moraal en moraliteit - en ook tussen sede en sedelikheid - onderskei word. Moraal (sede) is wat die mens nou eenmaal dóén en moraliteit is wat die mens behóórt te doen of nié behoort te doen nie. Hierdie behorensmatige aspek raak egter nie net die mens se konkrete dade nie, maar ook dit wat daaraan voorafgaan, naamlik gesindheid, én dit wat daaruit voortvloei naamlik die gevolge van sy dade. Omdat die mens ’n relasionele wese is, kan hy immoreel optree in sy verhouding tot God en sy medemens maar ook teenoor die natuur.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1447
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author J. H. van Wyk
spellingShingle J. H. van Wyk
Gesprek oor ons moraliteitskrisis
In die Skriflig
author_facet J. H. van Wyk
author_sort J. H. van Wyk
title Gesprek oor ons moraliteitskrisis
title_short Gesprek oor ons moraliteitskrisis
title_full Gesprek oor ons moraliteitskrisis
title_fullStr Gesprek oor ons moraliteitskrisis
title_full_unstemmed Gesprek oor ons moraliteitskrisis
title_sort gesprek oor ons moraliteitskrisis
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 1993-06-01
description In ’n gesprek oor ons moraliteitskrisis moet tussen moraal en moraliteit - en ook tussen sede en sedelikheid - onderskei word. Moraal (sede) is wat die mens nou eenmaal dóén en moraliteit is wat die mens behóórt te doen of nié behoort te doen nie. Hierdie behorensmatige aspek raak egter nie net die mens se konkrete dade nie, maar ook dit wat daaraan voorafgaan, naamlik gesindheid, én dit wat daaruit voortvloei naamlik die gevolge van sy dade. Omdat die mens ’n relasionele wese is, kan hy immoreel optree in sy verhouding tot God en sy medemens maar ook teenoor die natuur.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1447
work_keys_str_mv AT jhvanwyk gesprekooronsmoraliteitskrisis
_version_ 1725746344842231808