Gesprek oor ons moraliteitskrisis

In ’n gesprek oor ons moraliteitskrisis moet tussen moraal en moraliteit - en ook tussen sede en sedelikheid - onderskei word. Moraal (sede) is wat die mens nou eenmaal dóén en moraliteit is wat die mens behóórt te doen of nié behoort te doen nie. Hierdie behorensmatige aspek raak egter nie net die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1447