Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
Chemiese analises is op die belangrikste oedselitems van die kameelperd Giraffa camelopardalis in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat, uitgevoer. Die ruproteieninhoud en verteerbare organiese materiaal van blare van veral bladwisselende plantsoorte toon 'n styging gedurende die voorso...
Main Authors: | O.B. Kok, D.P.J. Opperman |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1985-11-01
|
Series: | Koedoe: African Protected Area Conservation and Science |
Online Access: | https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/532 |
Similar Items
-
VOEDINGSGEDRAG VAN KAMEELPERDE (GIRAFFA CAMELOPARDALIS) IN DIE SENTRALE VRYSTAAT
by: Theron, Magdalena Elizabeth
Published: (2006) -
Etoëkologiese aspekte van die bosveldfisant (Francolinus swainsoni) en die Natalse fisant (F. natalensis) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
by: C. W. Jubelius, et al.
Published: (1983-03-01) -
DIE VERHOUDINGSVOORNEME VAN MOTORKOPERS IN DIE VRYSTAAT
by: Mentz, Margaretha Henriëtta
Published: (2008) -
Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van die Oranje-Vrystaat
by: H. P. Langenhoven
Published: (1977-11-01) -
Taalbeleidshersiening en die ontplanning van Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat
by: du Plessis, Theodorus
Published: (2017-12-01)