Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
Chemiese analises is op die belangrikste oedselitems van die kameelperd Giraffa camelopardalis in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat, uitgevoer. Die ruproteieninhoud en verteerbare organiese materiaal van blare van veral bladwisselende plantsoorte toon 'n styging gedurende die voorso...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1985-11-01
|
Series: | Koedoe: African Protected Area Conservation and Science |
Online Access: | https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/532 |