Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat

Chemiese analises is op die belangrikste oedselitems van die kameelperd Giraffa camelopardalis in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat, uitgevoer. Die ruproteieninhoud en verteerbare organiese materiaal van blare van veral bladwisselende plantsoorte toon 'n styging gedurende die voorso...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: O.B. Kok, D.P.J. Opperman
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1985-11-01
Series:Koedoe: African Protected Area Conservation and Science
Online Access:https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/532
id doaj-e225a40ce5f44d4c8c745d6387bf70b7
record_format Article
spelling doaj-e225a40ce5f44d4c8c745d6387bf70b72020-11-25T02:56:38ZengAOSISKoedoe: African Protected Area Conservation and Science0075-64582071-07711985-11-012811734482Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-VrystaatO.B. Kok0D.P.J. Opperman1Universiteit van die Oranje-VrystaatUniversiteit van die Oranje-VrystaatChemiese analises is op die belangrikste oedselitems van die kameelperd Giraffa camelopardalis in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat, uitgevoer. Die ruproteieninhoud en verteerbare organiese materiaal van blare van veral bladwisselende plantsoorte toon 'n styging gedurende die voorsomer waarna 'n geleidelike afname tot met die wintermaande plaasvind. Dit wil voorkom asof die teenoorgestelde tendens vir die suurverteerbare veselfraksie geld. Geen statisties-betekenisvolle verband kon tussen enige van die voedingsfraksies en die benuttingsfrekwensie van individuele plantsoorte aangetoon word nie. Aanduidings bestaan dat voedselseleksie hoofsaaklik deur die beskikbaarheid van voedselplante beinvloed word. Droemateriaalopbrengs van geselekteerde houtagtige voedselplante toon 'n duidelike verwantskap met buitebosoppervlakte en bosvolume. Geoordeel aan die hoeveelheid voer wat gedurende die kritieke wintertydperk beskikbaar is, kan 'n absolute maksimum van 43 kameelperde op 'n permanente basis in die wildtuin onderhou word. Chemical analyses of the most important food items of the giraffe Giraffa camelopardalis in the Willem Pretorius Game Reserve, Orange Free State, were carried out. The crude protein content and digestible organic material of leaves, especially from deciduous plant species, show an increase during early summer after which a gradual decrease takes place till winter. It seems as if the opposite trend applies to the acid digestible fibre fraction. No statistically significant relationship between any of the feeding fractions and utilization frequency of individual plant species could be demonstrated. Indications are that the selection of food is influenced mainly by the availability of food plants. The yield of dry material of selected woody food plants shows a distinct relationship with outer bush surface and bush volume. Based on the amount of browse available during the critical winter period, an absolute maximum of 43 giraffe can be supported in the game reserve on a permanent basis.https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/532
collection DOAJ
language English
format Article
sources DOAJ
author O.B. Kok
D.P.J. Opperman
spellingShingle O.B. Kok
D.P.J. Opperman
Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
Koedoe: African Protected Area Conservation and Science
author_facet O.B. Kok
D.P.J. Opperman
author_sort O.B. Kok
title Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
title_short Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
title_full Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
title_fullStr Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
title_full_unstemmed Voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die Kameelperd <i>Giraffa camelopardalis</i> (Linnaeus, 1758) in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat
title_sort voerbeskikbaarheid en voedingswaarde van die belangrikste voedselplante van die kameelperd <i>giraffa camelopardalis</i> (linnaeus, 1758) in die willem pretoriuswildtuin, oranje-vrystaat
publisher AOSIS
series Koedoe: African Protected Area Conservation and Science
issn 0075-6458
2071-0771
publishDate 1985-11-01
description Chemiese analises is op die belangrikste oedselitems van die kameelperd Giraffa camelopardalis in die Willem Pretoriuswildtuin, Oranje-Vrystaat, uitgevoer. Die ruproteieninhoud en verteerbare organiese materiaal van blare van veral bladwisselende plantsoorte toon 'n styging gedurende die voorsomer waarna 'n geleidelike afname tot met die wintermaande plaasvind. Dit wil voorkom asof die teenoorgestelde tendens vir die suurverteerbare veselfraksie geld. Geen statisties-betekenisvolle verband kon tussen enige van die voedingsfraksies en die benuttingsfrekwensie van individuele plantsoorte aangetoon word nie. Aanduidings bestaan dat voedselseleksie hoofsaaklik deur die beskikbaarheid van voedselplante beinvloed word. Droemateriaalopbrengs van geselekteerde houtagtige voedselplante toon 'n duidelike verwantskap met buitebosoppervlakte en bosvolume. Geoordeel aan die hoeveelheid voer wat gedurende die kritieke wintertydperk beskikbaar is, kan 'n absolute maksimum van 43 kameelperde op 'n permanente basis in die wildtuin onderhou word. Chemical analyses of the most important food items of the giraffe Giraffa camelopardalis in the Willem Pretorius Game Reserve, Orange Free State, were carried out. The crude protein content and digestible organic material of leaves, especially from deciduous plant species, show an increase during early summer after which a gradual decrease takes place till winter. It seems as if the opposite trend applies to the acid digestible fibre fraction. No statistically significant relationship between any of the feeding fractions and utilization frequency of individual plant species could be demonstrated. Indications are that the selection of food is influenced mainly by the availability of food plants. The yield of dry material of selected woody food plants shows a distinct relationship with outer bush surface and bush volume. Based on the amount of browse available during the critical winter period, an absolute maximum of 43 giraffe can be supported in the game reserve on a permanent basis.
url https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/532
work_keys_str_mv AT obkok voerbeskikbaarheidenvoedingswaardevandiebelangrikstevoedselplantevandiekameelperdigiraffacamelopardalisilinnaeus1758indiewillempretoriuswildtuinoranjevrystaat
AT dpjopperman voerbeskikbaarheidenvoedingswaardevandiebelangrikstevoedselplantevandiekameelperdigiraffacamelopardalisilinnaeus1758indiewillempretoriuswildtuinoranjevrystaat
_version_ 1724712994205597696