Abraham en Moses- Twee groot manne in die openbaringsgeskiedenis
As Abraham en Moses nie geleef het nie, sou die wêreldgeskiedenis ongetwyfeld ’n heeltemal ander verloop gehad het. En tog is hierdie manne nog tot kort gelede na die ryk van die legendes verwys. Die nuwere ontdekkinge in Bybellande het egter so ’n verrassende nuwe lig op die tydsomstandighede gewer...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1958-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1597 |