Mondelinge literatuur en die ontwikkeling van die Jafta-gaan-stad-toe-motief: ‘n Paar vroeë Noord-Sotho romans vergelyk met post-apartheidromans in Engels
Die voortsetting van diskoerse in literatuur in die Afrikatale uit die apartheidstyd gekenmerk deur die mokgoweng-motief in Engelse literatuur deur swart skrywers in die post-apartheidsjare, is nog nie behoorlik bestudeer nie. In hierdie artikel ondersoek ek die wyse waarop karakters uit die Noord-S...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2016-09-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1251 |