Hoë voorkomskoers van bakteriële vaginose en Chlamydia in ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad
Jong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hul seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) onder 102 16–22-jarige MIV-negatiewe Suid-Afrikaanse...
Main Authors: | , , , , , , , , , , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2017-12-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1495 |