Donker spoor/Martin Steyn
“Dis altyd asof daar n lig in n ouer uitgedoof word wanneer ’n kind vermoor word,” lui die openingsparagraaf op die agterblad, ’n aanhaling uit Donker spoor, Martin Steyn se debuutroman. 'n Sensitiewe leser sal nie ywerig wees om hierdie boek te lees na aanleiding van die teks op die agterbla...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Association
2016-04-01
|
Series: | Tydskrif vir Letterkunde |
Online Access: | https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1196 |