Die predikant en sy prediking en die gereformeerde getuienis in die verlede en hede
Prediking is die van God gegewe roeping aan die kerk. Dit geld vir alle eeue. Vandag is die prediking en die teologiese wetenskap wat hom besig hou met die preekkunde weer eens in die branding van belangstelling.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1971-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/953 |