Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief

Op 24 Augustus in die jaar 410 n.C. het daar iets plaasgevind wat nie alleen in die destydse wêreld ’n verskriklike, skokkende gebeurtenis was nie maar ook vir die Christendom, en met name die kerk, onberekenbare gevolge ge- had het: Die magtige Rome het geval! Op daardie dag het die Gote met hu...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: V. E. d' Assonville
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1980-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1137
id doaj-d851b133fd5849fea070fa504671f305
record_format Article
spelling doaj-d851b133fd5849fea070fa504671f3052020-11-25T01:16:11ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571980-02-0145110.4102/koers.v45i1.1137Augustinus se de civitate dei in historiese perspektiefV. E. d' AssonvilleOp 24 Augustus in die jaar 410 n.C. het daar iets plaasgevind wat nie alleen in die destydse wêreld ’n verskriklike, skokkende gebeurtenis was nie maar ook vir die Christendom, en met name die kerk, onberekenbare gevolge ge- had het: Die magtige Rome het geval! Op daardie dag het die Gote met hulle koning Alarik die eertyds gevierde hoofstad van die hoog geroemde Romeinse Ryk ingeneem en dit m et hulle hordes geplunder. Na twaalf eeue om presies te wees: 1 163 jaar na sy stigting — het Rome ondergegaan.1 En daarmee het ’n mite van twaalf eeue ondergegaan.2 Daarmee het ’n eeue- oue heidense staatsfilosofie ook ineengestort. Maar, meer nog, met die val van Rome in die begin van die vyfde eeu het die gangbare beskouing van die kerk dramaties, heeltemal ingetuimel.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1137
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author V. E. d' Assonville
spellingShingle V. E. d' Assonville
Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet V. E. d' Assonville
author_sort V. E. d' Assonville
title Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
title_short Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
title_full Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
title_fullStr Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
title_full_unstemmed Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
title_sort augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1980-02-01
description Op 24 Augustus in die jaar 410 n.C. het daar iets plaasgevind wat nie alleen in die destydse wêreld ’n verskriklike, skokkende gebeurtenis was nie maar ook vir die Christendom, en met name die kerk, onberekenbare gevolge ge- had het: Die magtige Rome het geval! Op daardie dag het die Gote met hulle koning Alarik die eertyds gevierde hoofstad van die hoog geroemde Romeinse Ryk ingeneem en dit m et hulle hordes geplunder. Na twaalf eeue om presies te wees: 1 163 jaar na sy stigting — het Rome ondergegaan.1 En daarmee het ’n mite van twaalf eeue ondergegaan.2 Daarmee het ’n eeue- oue heidense staatsfilosofie ook ineengestort. Maar, meer nog, met die val van Rome in die begin van die vyfde eeu het die gangbare beskouing van die kerk dramaties, heeltemal ingetuimel.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1137
work_keys_str_mv AT vedassonville augustinussedecivitatedeiinhistorieseperspektief
_version_ 1725150815040045056