Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
Op 24 Augustus in die jaar 410 n.C. het daar iets plaasgevind wat nie alleen in die destydse wêreld ’n verskriklike, skokkende gebeurtenis was nie maar ook vir die Christendom, en met name die kerk, onberekenbare gevolge ge- had het: Die magtige Rome het geval! Op daardie dag het die Gote met hu...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1980-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1137 |