Persoonlikhede in die vroeë Anabaptisme – was die wederdopers rewolusioniste of hervormers?

Ons moet kennis neem dat die Wederdopers vandag sterk aangeslaan word in die rewolusionêre aanslag op die gevestigde ‘strukture’ in die menslike en wêreldlike samelewing. Die rewolusioniste begryp baie goed dat die mens ’n eenheid is en nie in kompartemente, momente of kringe uiteenval nie.

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1975-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1065