Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die negentiende-eeuse Nederduitse Gereformeerde Kerk (Deel 1)

Met die 450e herdenking van die Heidelbergse Kategismus (HK) as vertrekpunt word in twee artikels gepoog om lig te werp op die plek, die rol en die interpretasie van die opstanding van Jesus Christus uit veral Sondag 17 en 22, spesifiek in die konteks van twee besondere eras in die Nederduitse Geref...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Johannes W. Hofmeyr
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-08-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/687