Die Hermeneutiek van Calvyn

Wanneer ons Calvyn bestudeer dan is dit nie alleen belangrik om te luister na wat Calvyn sê nie, ons moet ook daarop let hoe hy die dinge sê. By die vak hermeneutiek is ons geneig om te spreek van ’n hermeneutiese metode. Daar word selfs gepraat van die tegniek van die eksegese.

Bibliographic Details
Main Author: L. Floor
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/766