Die vraag na ’n nuwe belydenisskrif

Die mees bekende reformatoriese belydenisskrifte dateer uit die sestiende en sewentiende eeue (E 16—17) en is dus almal 300 tot 400 jaar oud: Die Galliese Konfessie 1559, die Nederlandse Geloofsbelydenis 1561, die Heidelbergse Kategismus 1563, die 39 Articles 1563, die Tweede Helvietiese Konfessie 1...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1974-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1036