Rondom die natuurkind. (Jochem van Bruggen, 1881-1957)
Toe Jochem van Bruggen se eerste roman, Teleurgestel, in 1916 verskyn het, het daarmee, saam met D. F. Malherbe se Vergeet nie(1913), nuwe elemente in die Afrikaanse prosa gekom wat dit ’n nuwe ontwikkelingsfase laat intree het.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1957-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1969 |