Die noodsaaklikheid van lees en die bevordering daarvan by ons leerlinge

Dit mag vir u vreemd voorkom dat die noodsaaklikheid van lees op hierdie stadium van die onderwysontwikkeling — as daar van ontwikkeling sprake is — in ons land in oënskou geneem moet word. Ons neem vanselfsprekend aan dat alle onderwysers weet dat dit noodsaaklik is. Ons neem ook aan dat dit in all...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. L. du Plooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1960-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1538