Die wisselwerking tussen teorie en praktyk in die ontwerp van ’n kurrikulum met transtaling as kernkomponent

In hierdie artikel word die praktyk van transtaling ondersoek binne die konteks van ’n akademiesegeletterdheidsmodule wat in 2016 in Engels aangebied is vir Afrikaanssprekende eerstejaarstudente in Konstruksie-ekonomie. Die navorsing is gedoen met die oog op ’n beskrywing van die sistematiek van die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Carstens, Adelia
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2017-12-01
Series:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
Subjects:
Online Access:https://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/732