Die voorsienigheidsleer vanuit die gereformeerde belydenisskrifte teenoor Adrio König se voorsienigheidsleer – ’n Dogma-historiese beoordeling
König is ’n aktuele en invloedryke teoloog en sy standpunte kan nie geïgnoreer word nie (Strauss 2004:123). König (2002:13) beskou homself as ’n gereformeerde teoloog alhoewel sy voorsienigheidsleer van die klassieke gereformeerde siening verskil. In sommige gevalle word König se teologie as reforma...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-11-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/720 |