Rekenaartegnologie - ’n brug tussen die Ou Testament en vandag

Aan die Stellenbosse Universiteit bestaan tans ’n Navorsingseenheid wat op ’n unieke wyse die moontlikhede van die moderne rekenaartegnologie inspan en benut in die interpretasie van die taal (Bybelse Hebreeus) en die teks van die Ou Testament.

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1448