Die leer van Calvyn oor die sekerheid van die geloof

Die Reformasie van die sestiende eeu het ten diepste ’n religieuse oorsprong gehad. Dit is uit die diepgevoelde behoefte aan sekerheid van die heil gebore. Baie duidelik spreek dit in die Belydenisskrifte wat die gees van die Hervorming adem. Vergelyk bv. antwoorde 1, 21, 26, 28, 32, 39, 44, 52, 54...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/759