Die opvoedingstaak van die universiteit

Die vraag na die opvoedingstaak van die universiteit is onafskeidelik verbonde aan die siening wat gehuldig word aangaande die opvoeding, die student en die universiteit. Dit is derhalwe nodig om vooraf hierdie begrippe in oënskou te neem. Met inagneming van die beskikbare tyd daartoe, sal die drie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S.J. Preller
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1338
Description
Summary:Die vraag na die opvoedingstaak van die universiteit is onafskeidelik verbonde aan die siening wat gehuldig word aangaande die opvoeding, die student en die universiteit. Dit is derhalwe nodig om vooraf hierdie begrippe in oënskou te neem. Met inagneming van die beskikbare tyd daartoe, sal die drie begrippe slegs kursories en in so ’n mate ontleed word as wat nodig is om die sentrale tema te belig.
ISSN:0023-270X
2304-8557