Die opvoedingstaak van die universiteit
Die vraag na die opvoedingstaak van die universiteit is onafskeidelik verbonde aan die siening wat gehuldig word aangaande die opvoeding, die student en die universiteit. Dit is derhalwe nodig om vooraf hierdie begrippe in oënskou te neem. Met inagneming van die beskikbare tyd daartoe, sal die drie...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1970-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1338 |