Grasse en weivelde, en die betrekking waarin hulle tot ons staan.
Na die ontsettende droogte waaronder ons land onlangs gebuk gegaan het, het oorvloedige reëns geval, die grasse het weer uitgespruit en bo alle verwagting is die veld weer bedek met weliggroeiende gras.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1934-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1907 |