Hoe moet ’n mens die Bybel lees? Die hermeneutiese probleem

Wie hom inlaat met die stortvloed literatuur oor ons onderwerp, staan spoedig versteld voor die enorme hoeveelheid denkenergie wat daar gedurende die afgelope aantal dekades in kerklike en teologiese kringe aan die sogenaamde hermeneutiese probleem bestee is.

Bibliographic Details
Main Author: H. W. Rossouw
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1979-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1097