Skadu oor die sonwyser/Kobus Lombard

Skadu oor die sonwyser (2015) is Kobus Lombard se vierde bundel. Die titel skakel op metaforiese wyse met die verbygaan van alle bestaande (menslike en niemenslike) dinge en word geassosieer met ’n skemer- of oorgangstyd. Die metaforiese betekenis van “skadu oor die sonwyser” word tematies in die ge...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Alwyn Roux
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1188