Kwaliteitseienskappe van volstruisvleis
Die kwaliteit van volstruisvleis is geëvalueer ten opsigte van die finale pH-waarde, histologiese sneë, kollageeninhoud en -oplosbaarheid, spierveseldeursnee en sarkomeerlengte, pigmentinhoud, gaarmaakverlies en waterhouvermoë, snyweerstand en proepaneelevaluering. Waar moontlik, is die waardes verg...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1986-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/969 |