’n Farmakochemiese ondersoek van Gomphrena celosioides (Amaranthaceae)
’n Chemiese en biologiese ondersoek is op Gomphrena celosioides (Amaranthaceae), bekend as kruipknopamarant, uitgevoer. Chemiese voortoetse toon die aanwesigheid van saponiene, steroïede, fenoliese verbindings, flavonoïede, aminosure, suikers en betasiane in die plant aan. ’n Swak anlibakteriële akt...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1986-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/975 |