’n Nuwe metode vir die kompensasie van verliese in elektroniese drywingskakelaars met bipolêre drywingstransistors

Die bydrae stel ’n nuwe metode vir die vermindering van die spanningsval van Darlingtonbane vir gebruik in drywingskakelaars voor en rapporteer die eksperimentele resultate. Hierdie kompensasie het ten minste ’n verdubbeling van die energiebenuttigingsgraad van die skakelaar tot gevolg, het geen ver...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: J. D. van Wyk, J. J. Schoeman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1982-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1160