Die beoefening van huisbedrywe deir die bantoe van Betsjoeanaland - Protektoraat en die moontlike behoud daarvan.

In die tradisionele leefwyse van dieBantoe het die huisbedrywe ’n baiebelangrike rol gespeel. Dit het nie alleen in meeste van sy huishoudelike en persoonlike behoeftes voorsien nie, maar was inderdaad ook ’n uiting van sy kunsaanvoeling.

Bibliographic Details
Main Author: D. P. Erasmus
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2045