Van laboratoriumbank tot siekbed: Genetiese bevindings in skisofrenie
Die komplekse genetiese argitektuur van skisofrenie word kortliks omskryf deur na twee kontrasterende (maar konseptueel verbandhoudende) hipoteses te verwys. Bevindings van die lokus van genoomwye assosiasiestudies (GWAS) en die major-histoversoenbaarheidskompleks (MHK) op chromosoom 6 en skisofreni...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2017-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1431 |