M.A. Kruger

Andries Kruger, soos hy aan almal bekend is, is op 9 Junie 1930 te Kuruman gebore. Hy het as ’n plaasseun opgegroei as deel van ’n groot gesin. Na sy skoolopleiding het hy hom bekwaam as ’n onderwyser aan die destydse Steynsburgse Onderwyskollege. Daarna het hy ’n tyd lank onderwys gegee. In sy...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1995-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1544
id doaj-ae740547b41a4dde92a63a5a046d70e7
record_format Article
spelling doaj-ae740547b41a4dde92a63a5a046d70e72020-11-24T21:28:20ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531995-06-0129334134410.4102/ids.v29i3.15441426M.A. KrugerEditorial OfficeAndries Kruger, soos hy aan almal bekend is, is op 9 Junie 1930 te Kuruman gebore. Hy het as ’n plaasseun opgegroei as deel van ’n groot gesin. Na sy skoolopleiding het hy hom bekwaam as ’n onderwyser aan die destydse Steynsburgse Onderwyskollege. Daarna het hy ’n tyd lank onderwys gegee. In sy onderwysjare het hy die roeping gevoel om predikant te word. Hy het die roeping opgevolg deur in 1956 by die PU vir CHO in te skryf vir studie in die Teologie. Reeds hieruit blyk sy besondere persoonlike gawe van toewyding en deursettingsvermoë - gawes wat deurentyd ’n kenmerk was van sy persoonlike en akademiese loopbaan.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1544
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Editorial Office
spellingShingle Editorial Office
M.A. Kruger
In die Skriflig
author_facet Editorial Office
author_sort Editorial Office
title M.A. Kruger
title_short M.A. Kruger
title_full M.A. Kruger
title_fullStr M.A. Kruger
title_full_unstemmed M.A. Kruger
title_sort m.a. kruger
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 1995-06-01
description Andries Kruger, soos hy aan almal bekend is, is op 9 Junie 1930 te Kuruman gebore. Hy het as ’n plaasseun opgegroei as deel van ’n groot gesin. Na sy skoolopleiding het hy hom bekwaam as ’n onderwyser aan die destydse Steynsburgse Onderwyskollege. Daarna het hy ’n tyd lank onderwys gegee. In sy onderwysjare het hy die roeping gevoel om predikant te word. Hy het die roeping opgevolg deur in 1956 by die PU vir CHO in te skryf vir studie in die Teologie. Reeds hieruit blyk sy besondere persoonlike gawe van toewyding en deursettingsvermoë - gawes wat deurentyd ’n kenmerk was van sy persoonlike en akademiese loopbaan.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1544
work_keys_str_mv AT editorialoffice makruger
_version_ 1725971073838612480