M.A. Kruger
Andries Kruger, soos hy aan almal bekend is, is op 9 Junie 1930 te Kuruman gebore. Hy het as ’n plaasseun opgegroei as deel van ’n groot gesin. Na sy skoolopleiding het hy hom bekwaam as ’n onderwyser aan die destydse Steynsburgse Onderwyskollege. Daarna het hy ’n tyd lank onderwys gegee. In sy...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1995-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1544 |