Die mens, die liefde en die sedelik

Met die skepping van die mens het God hierdie mens met wonderlike gawes toegerus, gawes wat die mens in Sy diens moet stel ten einde sy heerlike roeping op aarde tot eer en verheerliking van sy Skepper te kan volvoer, om sodoende aan sy bestemming te beantwoord.

Bibliographic Details
Main Author: J. A. L. Taljaard
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1956-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1902