Pastorale begeleiding van kinders wat rou
In die literatuur word dikwels na kinders as die sogenaamde ‘forgotten grievers’ verwys. Wat pastorale berading betref is daar in die verlede tydens sterfgevalle in ’n gesin soms meer op die volwassenes as op die kinders gefokus. Verliese wat egter nie tydens die kinderjare verwerk word nie, het ’n...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2015-07-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1886 |