Standaard residensiële vloedskadefunksies vir Suid- Afrikaanse toestande

Ramprisikobestuur is ’n integrale deel van ’n wetenskaplike benadering om rampe te bestuur. Dit verwys na geïntegreerde, multisektorale, multi-dissiplinêre, organisatoriese en operasionele beplanningsprosesse en vaardighede om rampe te versag. Toepassing van die benadering vereis dat ramprisik...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Gawie de Villiers, Giel Viljoen, Herman Booysen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2007-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/122