'n Nuwe Biblioteek vir die P.U. vir C.H.O.
Die oprigting van ’n nuwe biblioteekgebou onmiddellik na die vernietiging deur brand van die biblioteek van die Potchefstroomse Universiteitskollege op 23 Februarie 1949 het by menigeen die indruk geskep dat ons die nuwe gebou aan die brand te danke het.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1953-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1991 |