Henriette Grové 26 September 1922 – 15 Desember 2009

Almal wat skryf, kan skrywers genoem word. Daar is egter skrywers wat lewenslank intens skryf en bly skryf, wat ook verskillende soorte werke skryf soos wat die gees hulle lei en hierdie mense behoort tot ‘n spesifieke kategorie skrywers. Hulle is skrywers omdat skryf by uitstek die manier is waaro...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Heilna Du Plooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-10-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/3091