Ultrastrukturele kwantifisering van mikrotubuli in volledige selprofiele

Die noodsaaklikheid van intakte funksionele mikrotubuli vir insulienvrystelling deur die B-selle van pankreaseilande is welbekend. In glukose gestimuleerde B-selle korreleer die hoeveelheid mikrotubuli in die sitoplasma direk met die kwantiteit van insulienvrystelling, en word mikrotubuli dus as...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: A. Crous, A. M. de Beer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1991-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/510