Tegnieke vir die verbetering van die akkuraattieid van frekwensiemetings op protonpresessieseine
Hierdie projek het eerstens ten doel die ondersoek van die rol van weegfaktore by die kleinste-kwadraatfout-metode, soos aangewend vir die bepaling van die frekwensie van ’n proton- presessiesein. Tweedens is ’n demodulasieproses ingevoer om ’n eenvoudiger en goedkoper meetbaan te verkry wat '...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1996-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/652 |