Akademie en politiek
Vroeër is die twee terreine helder onderskei, en soms deur die liberalistiese disintegrasie van kultuur en samelewing byna totaal geskei. Deesdae is die tendens om die twee ineen te laat vloei: Enersyds word van die kant van die totalitêre ideologieë (fascisme, sosialisme, kommunisme, nasionalisme)...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1978-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1166 |