’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
Die ontwikkeling en evaluasie van ’n 15-kVA-wisselrigter met pulswydtemodulasie en 144-V-batteryspanning vir ’n elektries-hidrouliese hibriede voertuig word bespreek. Die voertuig is toegerus met ’n induksiemasjien met kourotor as traksiemasjien. Daar word aandag gegee aan die uitleg van die wisselr...
Main Authors: | L. van der Merwe, J. D. van Wyk |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1987-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/939 |
Similar Items
-
Aandrywingstelsels vir elektriese padvoertuie met draaiveldmasjiene gevoed uit wisselrigters met pulswydtemodulasie
by: Van der Merwe, L.
Published: (2014) -
Analise, sintese en beheer van stroomgevoede mutators met pulswydtemodulasie, as aktiewe filters in elektriese energienetwerke
by: Van Schoor, George
Published: (2014) -
'n Nuwe tipe aandryfstelsel met mikrorekenaarbeheer, elektroniese wisselrigters en induksiemasjiene vir elektriese rolstoele met batterye
Published: (2014) -
'n Ondersoek na draaiveldmasjiene met elektroniese kommutators vir aandrywing van elektriese voertuie
by: Loots, Gerhard Waldemar
Published: (2014) -
'n Gerasionaliseerde modulêre kurrikulum vir tegniese vakke met verwysing na die elektriese studierigting
by: Human, Marthinus Cornelius
Published: (2015)