’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
Die ontwikkeling en evaluasie van ’n 15-kVA-wisselrigter met pulswydtemodulasie en 144-V-batteryspanning vir ’n elektries-hidrouliese hibriede voertuig word bespreek. Die voertuig is toegerus met ’n induksiemasjien met kourotor as traksiemasjien. Daar word aandag gegee aan die uitleg van die wisselr...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1987-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/939 |